Tuiste Inleiding Tariewe Aanwysings Fotos Kontak Besonderhede


Letskraal Aanwysings

Let Wel: Toegang tot Letskraal is nie moontlik sonder voorafgaande reŰlings nie

Vanaf Middelburg: Volg die N9 na Graaff-Reinet  vir 62km. Draai links by die Letskraal bordjie. Volg die grondpad vir 17km. Soek die beskeie plaashek aan die regterkant. Onthou om die kilometres op die motor se odometer te meet. Indien u by 'n groot rivier kom, het u met 200m by die hek verby gery.

Vanaf Graaff-Reinet: Volg die N9 na Middelburg vir 42km. Draai regs by die Letskraal bordjie. Volg die grondpad vir 17km. Soek die beskeie plaashek aan die regterkant. Onthou om die kilometres op die motor se odometer te meet. Indien u by 'n groot rivier kom, het u met 200m by die hek verby gery.

GPS co÷rdinate: 32░02'55.44"S 24░49'33.52"E